Janita M.
★★★★★
“Goeie diens, gee baie om vir sy kliente en loop n ekstra myl vir sy kliente…”
Remarks
Clients have left reviews for VRAUTECH on Google and Facebook. You can also leave a review on this page. Reviews sent from this form are checked before they appear.
The 16 Google reviews are all 5 stars. The 11 with written comments are shown here. Reviewers are listed with a first name and last initial, except where the profile uses a single name.
Janita M.
★★★★★
“Goeie diens, gee baie om vir sy kliente en loop n ekstra myl vir sy kliente…”
Zuandré K.
★★★★★
“Outstanding Service and Friendly Expertise – Vrautech Truly Shines!”
Cornelia H.
★★★★★
“Vrautech bied professionele, puik en vriendelike diens, gaan die ekstra myl om die kliënt tevrede te stel. Ek beveel hulle aan vir enige elektriese behoeftes, hulle stel nie teleur nie!”
Rene W.
★★★★★
“Always fantastic service thank you guys!!! On time and jobs well done and neatly done as well!”
Sally F.
★★★★★
“Vrautech... Beste en puik diens ooit. Altyd vriendelik en behulpsaam.”
Chanel W.
★★★★★
“Friendelike diens. Op tyd en het kennis van die produk asook die probleem. Kan met n geruste hart aanbeveel.”
David B.
★★★★★
“Work is 100% to perfection. Recommend this company to any business in need of electrical maintenance and installations”
Jaco E.
★★★★★
“Ek is tevrede en ek hou van hulle kommunikasie! Hulle doen wat hulle sê!”
Riaan F.
★★★★★
“Had a problem with my solar system and Vrautech helped me to sort it out. Thank you very much for the great service.”
Magdel
★★★★★
“Vrautech lewer uitstekende diens. Professioneel, netjies en vriendelik. Vrautech gee die ekstra tree om te verseker kliënt is tevrede. Puik bestuur.”
Gedigte wat Leef
★★★★★
“High standards and neat work. Always willing to help. A pleasant experience.”
Tilana V.
Recommends VRAUTECH
“Baie baie vinnige en efficient diens. En hulle prys is regtig billik. Profesioneel en hulle sorg dat dit wat fout is of gedoen moet word, REG gedoen word.”
Reply from VRAUTECH: “Baie dankie vir die mooi Boodskap, was n plesier om by jou te werk.”
Jaco W.
Recommends VRAUTECH
Reply from VRAUTECH: “Dankie vir die recommend Jaco, glo ons gaan nog n lang pad saam stap”
Reviews are shown as written by the reviewer, with first name and last initial only.